Zena Blake, is die eerste vrou wat haar gekwalifiseer het as beroepsjagter en nie lank daarna nie as grootwildjagter in haar Namibi . Haar passie, nie net vir die natuur nie maar vir volhoubare trofeejag, maak van haar ʼn baie besonderse vrou.Hul seun, Deandre, deel haar passie vir albei haar groot liefdes en hulle het ʼn baie spesiale band. Tyler, haar man, is ook ʼn professionale jagter. Alhoewel hy ʼn goeie gids is, belemmer sy...