Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker 'n telegram aan Andr P. Brink om dankie te s vir blomme en 'n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar 'n paar dae tevore ontmoet. Hy was agt-en-twintig; sy 'n jaar ouer. S begin 'n briewewisseling tussen twee skrywers wat duur tot sy laaste brief aan haar in April 1965. Jonker verdrink haarself by Drie ankerbaai drie maande daarna. 'n Halfeeu later kom hulle liefdesbriewe vir die eerste keer aan...