Naomi Maritz het in haar kar geklim en net gery. Waar sy slaapplek gekry het, het sy oorgebly. Hierdie bundel is tien van die stories uit die monde van mense om die braaivleisvure.Anna verloor haar hart en haar kop tydens 'n kort vakansie, min wetende dat sy tog eendag die verraad sal kan omdraai en weer gesond word.Onderwysers van vandag moet soveel aanslae afweer. Dit word van hulle verwag om nie meer menslik op te tree nie, maar om jou werk te...