Johan Cilliers bied hier 'n teologiese boek aan wat tegelykertyd ook 'n kunswerk is - en wys daarmee dat teologiese diskoerse 'n opwindende kombinasie van skilderye, gedigte, refleksies, verhale, baie humor, Bybelse woorde, preke en meditasies kan wees. Hierdie boek is 'n 'bricolage' - 'n skepping uit 'n verskeidenheid van dinge - en demonstreer dat ons lewens ook 'n skone bricolage in God se o is. In sy estetiese vorm, maar ook inhoud, is hierdie...