Die lewe het vir Mari lelike kurwes gegooi. Sy besluit om na al die ongelukkige jare in die stad, terug te keer na haar plattelandse tuisdorp, waar sy hoop sy weer vrede sal vind. Maar haar planne om 'n stil lewe te lei, word omvergegooi wanneer Japie Basson, haar ou skoolliefde,...