"Op 'n snikhete somersdag, as die middag traagoorgaan in die vroe? aand en daar sak 'nre?nbuitjie uit om mens, dier en grond te lawe, en ek voel die koel re?ndruppels op my vel, so is gebed vir my."'n Eenvoudige en gemaklike samestelling van diebelangrikste aspekte rakende gebed, op so 'n wyse dat dit toeganklik is vir enigepersoon van 10 tot 80 jaar oud.Eyjafjalla (spreek uit: Eijafijatla - Yslandiese vulkaan)woon vir nog 'n rukkie in Mpumalanga...