Diep in die Mpumalanga bosveld, is 'n jong gekuifde ystervark besig om te worstel met die aankondiging van 'n nuwe toevoeging tot sy familie. Hartseer, en 'n bietjie jaloers op hierdie nuwe baba, dink N?ko dat daar nou geen tyd meer gaan wees vir hom en sy ouers om saam te wees en die nodige oorlewings vaardighede aan te leer nie. 'n Genotvolle storie van vriendskap en kompassie, is N?ko die Ridder die ideale manier om jong lesers te lei om sinvol...