Mossie gaan vir die langnaweek by Frikkie op die plaas kuier. DInge werk egter nie uit vir die twee soos hulle beplan het nie. Hulle ontdek 'n perdjie wat vasgekeerd is aan die verkeerde kant van die rivier. Hulle maak gou 'n plan maar dinge loop verkeerd en dit neem nie lank voor ons twee vriende veg vir hulle lewe in 'n rivier in vloed. So al kan die twee by die perdjie kom, hoe sal hulle hom kan terug kry? Maar die twee manne gee nie so maklik...