Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Luister: God se stem in my lewe [Afrikaans] Book

ISBN: 063977119X

ISBN13: 9780639771199

Luister: God se stem in my lewe [Afrikaans]

Soms weerhou die geraas van die w reld jou om die stem van God in jou lewe te hoor.


Hoe klink God se stem?


Druis dit oor waters en laat dit die donderweer dreun? Is dit magtig, vol majesteit wat kan oopkloof en laat bewe (Psalm 29) of is dit 'n stil sagte stem wat vrede, liefde en bevestiging bring (1 Konings 19)?


In die boek, LUISTER. God se stem in my lewe, beleef jy die karaktereienskappe van 'n lewende God deur die o en lewenservaringe van Suid-Afrikaanse sportpersone soos Neil Powell, Duane Vermeulen, Sandile "Stix" Ngcobo, Vernon Philander en Mignon du Preez.

Skrywer Karien Basson vertel passievolle stories van die liefde vir sport, uitdagende tye en 'n persoonlike ontmoeting met God uit die monde en harte van bekende sportlui. Stap saam deur die lewens van 40 verskillende sportsterre wat sonder huiwering erken: "God is net goed. Ons is almal onvolmaakte mense wat 'n volmaakte God dien en sonder nog 'n kans sou ons verlore gewees het."

Hierdie boek is vir elke mens wat die een of ander tyd in hulself en die genade van 'n lewende God getwyfel het.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$20.10
Ships within 2-3 days
Save to List

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2026 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured