Don Brink kyk die Oshkosh agterna, lig sy hand in ʼn groet as die toeter skal en Toerie de Klerk sy regterarm geesdriftig swaai voordat die voertuig links afdraai. Hy buk, tel die reuse rugsak op en kyk na die indrukwekkende naambord aan sy regterkant. SHANGRILA STUD FARM Daar is ʼn spul name van perderasse maar hy herken slegs drie van dit; Arabier, Amerikaanse Saalperd en Lipizzaners.
Hoekom is die perderasse vir hom so belangrik?...