Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Leesgenot 6 - Wilmari Jooste [Afrikaans] Book

ISBN: B0CSZ65RZV

ISBN13: 9798877024090

Leesgenot 6 - Wilmari Jooste (Afrikaans Edition)

Drie uiteenlopende verhale deur die gewilde Wilmar Jooste.

Towerspel is 'n fantasieverhaal waarin die skrywer dit regkry om jou aandag te boei deur swartmagkuns, heksery en die gevolge daarvan.

Bekende Vreemdeling is 'n verhaal vol empatie en gebeur so baie in die werklike lewe. Deur seerkry gooi Talita alles oorboord en word swanger. Sal die pa handjies gevou sit wanneer hy besef hy het 'n kind?

Skoonlief en die Rockster vertel van 'n tweeling, Andolene en Charlene Myburgh, wat inskryf vir die Mejuffrou Ultima Skoonheids-kompetisie. Andolene wen die kompetisie en dit gooi haar lewe erg deurmekaar. Nie net alleen moet sy Charlene se woede en haat hanteer nie, maar ook die wete dat sy van Heinrich sal moet vergeet, veral toe dit uitkom dat Nicky se van eintlik k Malan is en dat Heinrich langs haar waak toe sy geboorte skenk aan 'n seun. Charlene se woede bou op tot 'n punt waar sy nie meer beheer het oor haar optrede nie en Andolene moet 'n duur prys daarvoor betaal.

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.88
50 Available
Ships within 2-3 days

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured