Drie uiteenlopende verhale deur die gewilde Wilmar Jooste. Towerspel is 'n fantasieverhaal waarin die skrywer dit regkry om jou aandag te boei deur swartmagkuns, heksery en die gevolge daarvan. Bekende Vreemdeling is 'n verhaal vol empatie en gebeur so baie in die werklike lewe. Deur seerkry gooi Talita alles oorboord en word swanger. Sal die pa handjies gevou sit wanneer hy besef hy het 'n kind? Skoonlief en...