Afrikaanse Idiome, Sleg en gedigte van ouds...Oor tyd krimp, groei of rek 'n taal tot iets nuut en uniek. Taal is 'n lewende organisme wat groei en vloei tot 'n dansende noot op die punt van jou tong.... This description may be from another edition of this product.