Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Is Daar 'n Môre [Afrikaans] Book

ISBN: B09KN9YZBT

ISBN13: 9798759452768

Is Daar 'n Môre [Afrikaans]

Tien jaar van sy lewe is gesteel. Tien lange jare waarin hy sy haat en verbittering kon voed. Nou is hy vry...

Jim Carlin word vrygelaat nadat hy onskuldig tronk toe is vir 'n moord wat hy nie gepleeg het nie. Wanneer hy op Panorama - die plaas wat eens syne was, aankom, lyk sommige dinge nog dieselfde en ander nie. Jan Koloko, Jim se eertydse vriend, is nou baas van die plaas. Maar dinge is op die oog af nie so rustig soos wat dit lyk nie...

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.49
50 Available
Ships within 2-3 days

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2024 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured