Elke oggendstond het ʼn soort heiligheid - daai gevoel van God hoor my. Ek beskou vrouwees soos jakarandas wat bloei, so ook bloei die vrou, party met ʼn nikssiende le? blik, ander met ʼn oordadige maskerspel en party met sielswoorde en ander met trane en depressie. En daardie gevoel word uitgestort in woorde, soos in hierdie bundel. Saggies kom die gedagte by my op: Wat is die vrou, dat God aan ons dink, Sy genade uitstort?...
Related Subjects
Poetry