Hierdie boek is 'n samevatting van idees, vrae en gedagtes. Hierdie is die ideale boek om te lees langs die kaggel met 'n glas wyn op 'n koue wintersdag terwyl dit saggies reen. Hierdie boek word opgedra aan die mal mense. Die misfits, die rebelle, die moeilikheidmakers, die ronde penne in die vierkantige gate, ons wat dinge anders sien. Ons is nie lief vir re ls nie, en ons het geen respek vir die status quo nie. Mense kan probeer wegkyk, nie saamstem...