Die sprinkaanbeampte van Sluis (1933) deur die hegter eenheid en geslotenheid sy suiwerste enkele werk. Die kuns van Jochem van Bruggen spruit uit een beginsel, wat in 'n kort woord oor hom in Die Weste s saamgevat het: , Jochem van Bruggen se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde sal altyd leef; dit is 'n blywende monument wat nie stom is nie maar tot in verre geslagte sal spreek van liefde en deernis". "Net so ernstig en noodsaaklik as dat ons...