Betty Misheiker het sedert die vro e vyftiger jare vir kinders geskryf. Hierdie boek is gebasseer op een van die mees popul re kinderliedjies. Dit vertel die pittige storie van 'n klein muisie wat voorgee dat hy baie dapperder is as wat hy werklik is. Die eenvoudige boodskap vir kinders is dit: dis nie nodig om voor te gee dat jy dapperder is as wat jy werklik is nie, want eintlik is vrees die natuur se manier om jou te beskerm teen gevaar. Hierdie...