Die eerste deel van die boek, in digvorm, gaan oor hoe ek Jesus se ervaring van seerkry sien in Sy oneindige Liefde vir Israel, haar verwerping van Hom as Bruidegom, en Sy diep pyn deur dit alles.Ek het Hom gevra as jong student om my te leer wat Jesus moes deurgaan op Aarde en glo hierdie boek is wat ek ervaar het Sy ervaring was. Dit was vir my 'n oneindige las om op skrif te kry en by tye vir my so werklik, dat ek Hom gesmeek het om dit...