Ulricke Ruiter se familie sterf traumaties tydens hul vakansie in Suid-Afrika. Haar beseerde liggaam word binne dae teruggevlieg Duitsland toe waar sy opgeneem word en aansterk. Sy begin kort daarna haar Universiteitsopleiding en bekwaam haar as ʼn Megatroniese Ingenieur. Haar meestersgraad maak die deur vir haar oop, en sy word as deel van die ontwerpspan van Audi, in Ingolstadt, Bavaria aangestel. Daar verdiep sy haar in haar loopbaan en staan...