Liewe leser, Dit is s? 'n voorreg om my gedagtes vir jou neer te l?. Baie dankie dat jy moeite doen om hier te lees. Jy, die leser van hierdie gedigte, is baie kosbaar!Neem die boek as jy saam met my wil droom en net lekker ontspan. En wanneer jy die Bybelse gediggies lees, gaan saam met my na jare, onbekend vir meeste van ons, maar tog so dieselfde op 'n meer moderne manier. Baie van die Bybelse verhale is vergete en hiermee probeer ek dit weer bietjie nader bring.
ThriftBooks sells millions of used books at the lowest everyday prices. We personally assess every book's quality and offer rare, out-of-print treasures. We deliver the joy of reading in recyclable packaging with free standard shipping on US orders over $15. ThriftBooks.com. Read more. Spend less.