Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback Bloed om die Maan [Afrikaans] Book

ISBN: B0C6BZG89W

ISBN13: 9798396555099

Bloed om die Maan [Afrikaans]

Sybie Kleynhans kry dit weereens
reg om sy lesers te boei met die verhaal van liefde, seks, verraad, moord en wraak.

Conrad Cronje verloor letterlik sy vrou, huis en werk binne een dag. Verdwaas en verbitterd loop hy met slegs 'n rugsak, sy kitaar en 'n ou skootrekenaar, weg van sewe getroude jare.

Sy ongelooflike kennis van diere, veral leeus, laat hom op 'n leeuplaas beland. Maar sy verlede, as 'n oud gevange haal hom telkens in...

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.48
50 Available
Ships within 2-3 days

Related Subjects

Fiction Literature & Fiction

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2024 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks® and the ThriftBooks® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured