Skip to content
Scan a barcode
Scan
Paperback As ek eendag groot is... Kinder prentjie boek vir ouderdom 3 tot 9 [Afrikaans] Book

ISBN: B08HW4F61C

ISBN13: 9798685028372

As ek eendag groot is... Kinder prentjie boek vir ouderdom 3 tot 9 (Afrikaans Edition)

Wat wil jou kind eendag word? Bederf jou kind vandag - Volkleur foto's

"Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie."

- Spreuke 22:6

Die hoof doel agter hierdie boekie is om dit as 'n instrument te gebruik om kwaliteit tyd met u kind te spander. Moenie deur die boekie jaag nie, maar instede, spandeer lekker baie tyd op elke beroep wat gelys word, en bespreek van die moeiliker woorde soos

"werktuigkundige" en "tegnikus" in diepte met u kind.

Vra denkwekkende vragies soos, "Ken ons iemand wat 'n dokter is?", ens. terwyl u die sade plant wat nodig is om u kind te help groei in die persoon wat hy of sy eendag sal word.

So maak 'n heerlike beker warm sjokolade, kruip saam met u kind onder 'n snoesige kombers en geniet elke minuut wat julle saam deur die boekie werk.

Koop vandag

Recommended

Format: Paperback

Condition: New

$13.03
50 Available
Ships within 2-3 days

Customer Reviews

0 rating
Copyright © 2025 Thriftbooks.com Terms of Use | Privacy Policy | Do Not Sell/Share My Personal Information | Cookie Policy | Cookie Preferences | Accessibility Statement
ThriftBooks ® and the ThriftBooks ® logo are registered trademarks of Thrift Books Global, LLC
GoDaddy Verified and Secured