Die kind" (1942). Ampie is nie Van Bruggen se suiwerste werk nie, maar gedurende daardie jare was daar nie nog '.n roman in Afrikaan wat so 'n belangrike plek beklee en sulke verreikende inmpak het as Ampie nie, en ook omdat daar nie nog 'n werk van Van Bruggen is wat so verteenwoordigend van sy oeuvre is en waarin sy eie persoonlikheid as mens en as kunstenaar so volledig gesien word nie. Die kuns van Jochem van Bruggen spruit uit een kernbeginsel,...